Mecklenburg-Voorpommere

Mecklenburg-Vorpommern
Mäkelborg-Vörpommern
Mecklenburg-Voorpommere
Landsvlag Landswapen
(Besonderhede) (Besonderhede)
Leuse: MV tut gut.[1]
Basiese gegewens
Ampstaal: Duits en Nederduits
Hoofstad: Schwerin
Stigting: 3 Oktober 1990
Oppervlakte: 23 211,25 km² (6de)
Bevolking: 1 610 774 (14de) (31 Desember 2020)[2]
Bevolkingsdigtheid: 69 inwoners/km² (16de)
Volkslied (Landeshymne): geen
Skuldlas per inwoner: 5 190 € (30 Junie 2020)
Totale skuldlas: 8,361 miljard € (30 Junie 2020)[3]
Werkloosheidsyfer: 6,7% (Oktober 2021)[4]
ISO 3166-2: DE-MV
Amptelike webwerf: www.mecklenburg-vorpommern.de
Politiek
Eerste Minister: Manuela Schwesig (SPD)
(sedert 4 Julie 2017)
Regerende partye: SPD en Die Linke
Setels in die parlement (Landtag)
(79 setels) (2016: 71 setels):
SPD 34 (2016: 26)
AfD 14 (18)
CDU 12 (16)
Die Linke 9 (11)
Grüne 5 (-)
FDP 5 (-)
Laaste verkiesing: 26 September 2021
Volgende verkiesing: Herfs 2026
Parlementêre verteenwoordiging
Stemme in die Federale Raad (Bundesrat): 3 (van 69)
Kaart

Mecklenburg-Voorpommere ([ˈmeːklənbʊrk], Duits: Mecklenburg-Vorpommern; Nederduits: Mäkelborg-Vörpommern, ['mɛːkl̩bɔɾx fœæ̯'pɔmmæn]) is 'n deelstaat in die noordooste van Duitsland. Die hoofstad is Schwerin en die grootste stad is Rostock. Die deelstaat is gevorm deur die samesmelting van die historiese land Mecklenburg met Voorpommere, die Duitse deel van die historiese land Pommere wat in 1945 gedeeltelik aan Pole afgestaan is.

Mecklenburg-Voorpommere word in die noorde deur die Oossee begrens, in die weste deur die deelstate Sleeswyk-Holstein en Nedersakse, in die suide deur die deelstaat Brandenburg en in die ooste deur die Poolse woiwodskap Wes-Pommere.

  1. (de) "Landessignet und Slogan „MV tut gut."". Landesportal Mecklenburg-Vorpommern. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 November 2012. Besoek op 2 November 2016.
  2. (de) "Statistisches Amt M-V – Bevölkerungsstand der Kreise, Ämter und Gemeinden 2020". Statistisches Amt Mecklenburg-Vorpommern. 31 Desember 2020. Besoek op 21 November 2021.
  3. (de) destatis.de: Vorläufiger Schuldenstand der Länder, besoek op 30 September 2021
  4. (de) statistik.arbeitsagentur.de: Arbeitslosenquoten im Oktober 2021 – Länder und Kreise, besoek op 21 November 2021

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search